2008 Europese Grand Prix

Vlag van Europese Unie 2018 LIII Telefónica Formule 1 Europese Grand Prix
Datum 24 Augustus 2008
Plek Valenciastraatbaan, Valencia, Spanje
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
Tyd 1:38.989
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
Tyd 1:38.708 (rondte 36)
Podiumplekke
1 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
3 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber

Die 2008 Europese Grand Prix (amptelik die LIII Telefónica Grand Prix of Europe) was 'n Formule Eenwedren, gehou op 24 Augustus 2008 op die Valencia Straatbaan in Valencia, Spanje. Dit was die twaalfde ren van die 2008 Formule Een-seisoen. Die ren is beslis oor 57 rondtes, 'n totale renafstand van 303,9 km. Die wenner was Felipe Massa van Scuderia Ferrari, nadat hy ook eerste op die rooster weggespring het. 2008 se wêreldkampioen, Lewis Hamilton van McLaren-Mercedes, het tweede geëindig.


Developed by StudentB